Die Moot Kwilters (Mini Guild Meeting)

Jan 17, 2017

Die Moot Byeenkoms word gehou by die NG Kerk Noordoos-Pretoria, Kamferbosstraat 58, Kilnerpark.
GPS: 25.714571, 28.261427

Almal Welkom!!

Toegang: R20

Deure maak 09h00 oop

Datums vir 2017:

  • 9 Desember 2017

Datums vir 2018:

  • 13 Januarie
  • 14 April
  • 12 Mei
  • 14 Julie
  • 11 Augustus
  • 8 September
  • 10 November
  • 8 Desember

Kontak gerus vir:

  • Jeanette Marais (Sekretaresse) 082 853 3315,
    jeanette.marais@vcontractor.co.za
  • Wilnamarie Dercksen (Voorsitster) 083 417 5977
  • Edith Fourie (Voorsitster) 082 789 0790
  • Linda (Mede Sekretaresse, Die Werksmandjie) 082 520 3729

Related Posts

Share This