Uitstalling in die Centurion Kunsgallery

May 20, 2015

Uitstalling in die Centurion Kunsgallery

Centurion se dames mag maar en kan beslis kwilt!

So het ons gesien by die uitstalling in die Centurion Kunsgallery waar kwilts wat in 2014 en 2015 deur die Centurion dames klaargemaak is, uitgestal is. Vir 2 weke lank kon mense die pragtige kwilts, muurbehangsels, mini kwilts en mooi gebruiksartikels soos sakke en handsakke bewonder. Dit is ‘n lekker geleentheid om die verskillende kwiltvorme en tegnieke van kwilt en van die deurstik van kwilts te kon sien en te bewonder. Baie tradisionele kwilts en ook “modern quilts” is uitgestal.

Na die uitstalling is bekendgemaak dat Monika Guyt se “watercolour quilt” as die uitstalling se gunstelingkwilt aangewys is.

Click on the thumbnails to enlarge the pictures…

Related Posts

Tags

Share This